CHS / Uitkyk Gourmet Wors Kompetisie 3 Sept 2014

Hoender Wors
Dis nou maar wors.Of dalk nie. Studente van ses sjef-akademies in Pretoria, Centurion en Johannesburg het Woensdag opnuut besef boerewors bly koning. Die studente van die Capital Hotel School and Training Academy, HTA School of Culinary Arts, Capsicum ­Culinary Studio, Sondela Academy, Swiss Hotel School en Chefs Training & Innovation Academy het sake op die Fonteinedal-piekniekterrein in Pretoria uitgespook om die beste gourmet-wors te maak. Die wors is eers rou en daarna gaar deur ’n paneel beoordelaars geproe.
Die beoordelaars was:
alt
Chef Ingrid Johnson van Prenox
Chef Marlise Scheepers - Kos blogger / Fotograaf www.sjefsnoekie.co.za
Ashley Chetty van Ignite
Wehrner Gutstadt van Culinary Equipment
Chef Johannes Moore van Manhatten Hotel Pretoria
Joe van Uitkyk Vleismark
Die Chef van Kream Restaurant
Die wenners was Sondela, tweede was Swiss Hotel school met hulle hoender wors en derde CTIA
 

oven_range_cover

modular_range_cover